Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplaas Manor House 1833

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mooiplaas Manor House 1833 bied verblyf in 4 selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas omring deur die berge en die Stellenbosch Wynlande. Die Kaaps-Hollandse herehuis is in 1833 gebou en is in 1989 tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar. Mooiplaas val binne die Bottelary Heuwels Renosterveld Bewarea wat deel vorm van die Kaapse Wynland Biosfeerreservaat.

Die Spaarkamer beskik oor 'n slaapkamer met 'n hemelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook die nodige eetgerei en breekware vir 2 gaste toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi is gratis beskikbaar.

Die Buitekamer is net buite die herehuis geleë en het 2 driekwartbeddens, 'n kombuisarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n klein stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook die nodige eetgerei en breekware vir 2 gaste in. Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi is gratis beskikbaar. Daar is 'n privaat braai-area.

Die Voorkamer beskik oor 'n slaapkamer met 'n hemelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n en-suite badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook die nodige eetgerei en breekware vir 4 gaste toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi is gratis beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area.

Die Vrijkamer het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort wat deur gaste gedeel word. Hierdie kamer is geskik vir 'n gesin met 2 kinders. Die kombuis is met 'n gas- en elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware vir 4 gaste toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area.

Verskeie aktiwiteite kan op die landgoed geniet word, soos voetslaan, bergfietsry, en wynproe by die nabygeleë proelokaal. Gaste kan ook kaasborde en pieknieks bestel.

Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Mooiplaas Manor House 1833
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooiplaas Manor House 1833 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfqSonwSUS85NDqyvyTBq5GIkMy8On5nd5SXyXBv8397SoDTzu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Mooiplaas Off the M23 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921332951453 18.739685117722