Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MooiplaatsTrust Self Catering Accommodation

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, 27,5 km vanaf Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 600 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

MooiplaatsTrust Self Catering Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas 27,5 km vanaf Delareyville op Vryburgweg.

Dié plaashuis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n enkelbed en 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 3 enkelbeddens in die sesde slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10 waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié huis spog met binne- en buitebraaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by MooiplaatsTrust Self Catering Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • N14, 27,5 km vanaf Delareyville, 2770, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R9 600
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R9 600
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, 27,5 km vanaf Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fc09f9e54049d596545d133880a911bfeb9cb31d31a9be6b6a1b3e042c4ae0e7c282ad3828700c3afede41e401e5fa386d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 16 mense N14 27.5 km from Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.826493071152 25.286096334457