Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooirand Damhuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Mooirand Damhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Robyn Q - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn Q
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful place. Very thoughtfully equipped.

We had a really wonderful stay. It is extremely peaceful and so lovely to see wildlife in the distance. The place has everything you need and had been very thoughtfully equipped. The host gave very good and clear instructions and directions so it was a pleasure arriving there. The photos are a completely accurate depiction of exactly what is there, which is rare and fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charese V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charese V
Gesin met tieners

Mooiste uitsig, rustig in stilte, perfekte wegbreek.

Skoon. Gemaklik en gerieflik. Alles wat mens nodig het. Ek gaan beslis weer Mooirand Damhuis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn R
Gesin met klein kinders

Absolute Gem!

What an absolutely wonderful place, it truly is a hidden gem! We loved everything about Mooirand Damhuis, from the start to the end of this trip. The communication with the owners was incredible, they were so helpful and friendly, and nothing was too much. The house itself is a hidden treasure. Literally hidden in the 'valley', you feel safe and cosy. We were lucky enough to enjoy both sunshine and torrential rainy weather, when the sun shone the kids swam, fished, flew their kites, and played gleefully outside. When it rained, they still swam and fished but well also enjoyed time just chilling by the fireplace. It was a wonderful experience, I would highly recommend this venue and to top it all off, the bedding was incredibly lush! Go, don't hesitate, you will not be disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruwyn V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwyn V

Die rustigheid vanself, ook lekker vis gevang.

Fantastiese plek, fantastiese ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S
Saam met vriende

Baie gerieflike, groot, skoon kamers.

Ons verblyf het voldoen aan al ons vereistes. Rustigheid, netheid en gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Saam met vriende

Ons is mal oor die Damhuis, netjies, gerieflik, en privaat.

Damhuis is op 'n groot baarsdam geleë en dis heerlik om soggens wakker te word en oor die dam uit te kyk. Beskik oor al die geriewe wat benodig word. Kan dit beslis aanbeveel en ons gaan vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo A

Asemrowende sonsopkoms en absolute rus en vrede.

Perfekte wegbreekplek weg van die gejaag en rumoer. Al wat jy moet saamvat is kos en goeie geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gill S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and peaceful stay. What a beauty.

Everyone had a wonderful weekend. What a beautiful find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P
Saam met vriende

This is a magical spot, the views over the still waters of the dam are pure bliss.

The Mooirand Damhuis has everything you need to enjoy the weekend way with friends. It is extremely peaceful and the stars on a clear night are magnificent. The space is beautifully appointed and had everything we needed. The indoor braai on a cold winters evening is wonderful and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tc S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tc S
Saam met vriende

Baie mooi geleë. Was net te kort daar.

Sal weer soontoe gaan om wild te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek beveel dit aan vir natuurliefhebbers.

Ongelooflik skoon en netjies. Alles wat jy benodig is daar. Uitsig is pragtig. Dankie Rona vir jou vriendelikheid. Beveel die plek vir seker aan. Ons was 4 volwassenes, ons kan absoluut nie een negatiewe punt uitlig nie. Alles was perfek. Ons gaan defnitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met vriende

Lekker huis wat privaatheid bied.

Ons het ons verbly by die damhuis baie geniet. Ons was 5 jong mense sonder kinders en kon lekker op die stoep sit, braai en die wildslewe geniet. Die binnehuisversiering is baie mooi gedoen en die huis is lekker ingerig. Elke kamer het sy eie badkamer, die beddens slaap heerlik en daar was net genoem warm water vir almal. Sal dit hoogs aanbeveel. Ons kon die kort grondpad met ons Polo TDi, ry selfs in die reën uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA408de506740cb4d6ca21b15434fd0e8b81de440d08841cd1d74fb0951e0bdfcad534caac62f15d2a59a6817fa4c1c0aae585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 R26 Plaas Mooirand 9810 Vrystaat 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -27.605366082199 28.523373595836