Vrystaat Akkommodasie by Mooispruit B&B | LekkeSlaap
+16

Mooispruit B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Mooispruit B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Delarey M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey M
Enkelreisiger

Ek het lekker ontspan.

Superskoon plek.Selfs brikette, blitz en aansteker word by die braaiplek voorsien.

Dirk K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met vriende

Great stay.

Stayed a Friday and a Saturday night with some friends, was a great place to stay.

Aletta B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek! Als en nog meer wat mens nodig het om te oornag. 'n Pragtige, rustige plek met die mooiste uitsig! Ek wou nie ry nie!

Mooispruit is 'n lieflike plek om by te oornag! Ek sal maklik daar kan bly vir 'n vakansie. Die rustige 2 eenhede met stoepies en ingeboude braaiers maak dit so gerieflik. As jy wakker word kyk jou bed uit oor die dam waar die perde loop en water drink. Als is pragtig en skoon en dis uiters gerieflik gewees. Sal vir seker weer daar oornag!

Rob M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient to Highview for a farm stay en route. Clean, quality and nice touches.

Had some difficulty locating and suggested changed location pin to farm entrance 'gate' from road so that Google maps could locate it on a maps road. Have no doubt issue has been addressed.

Albert H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Die eienaars is baie vriendelik, plek is baie skoon, baie mooi en netjies. Dit is baie rustig en stil, perfek vir oorslaap of 'n naweekwegbreek.

Sonia N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gerieflike plekkie met 'n pragtige uitsig.

Dit was heerlik om in die stilte uit te kyk oor die dam na 'n lang dag se ry. Een van die skoonste plekke wat ons al in gebly het. Dankie Marlize, dat ons op kort kennisgewing baie gerieflik op jul plaas kon oornag!

Rob W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plek! Punt is 15 uit 10!

Pragtige stil verblyf. Naby die hoofroete en baie netjies en skoon. Mooi Jannie en Marelse te ontmoet. Elke dingetjie wat jy nodig het vir 'n gemaklike aand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a place! Scores 15 out of 10!

Lovely quiet stay. Close to main route and very neat and clean. Nice to meet Jannie and Marelse. Every mod con you need for a comfortable night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Braam J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam J
Gesin met klein kinders

Topkwaliteit-geriewe in die mooiste omgewing!

Netjiese verblyf, kwaliteit geriewe. Alles net perfek op pragtige plaas!

Theunis D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Gesin met klein kinders

Wonderlike, verfrissende langpad-oornag.

Na 'n lang dag se ry is die 'n heerlike skoon en netjiese plek met 'n pragtige uitsig om asem te skep en die skoene uit se skop. Hier laai jou battery behoorlik. Julle sal ons weer sien.

Ria E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtige plek. Gerieflik naby snelweg. Baie gasvry. Sal weer kom slaap.

Desda H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en heerlike etes!

Ek kan Mooispruit baie sterk aanbeveel!

Elize E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, gerieflike en goed toegeruste eenheid.

Daar is min dinge so welkom na 'n lang en moeilike reis soos om in te stap in 'n gemaklike, gerieflike en goed toegeruste eenheid. Voel onmiddellik of jy by jou ander huis instap. Marelize het ons hartlik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Sy het ook gesorg vir 'n goeie bord kos vir aandete.

Louis V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Besigheidsreis

Waarde vir geld by 'n goed geleë instansie.

Maak dié 'n gereelde oorstop op pad na Gauteng.

Surika E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika E
Besigheidsreis

Mooispruit by Marelize is ‘n moet!

Ek het vir 'n week tuis gegaan by Mooispruit B&B in die Vrystaat. Die blyplek is onberispelik skoon en netjies. Die ligging van die plaas is besonders. Jy het die mooiste uitsig oor die dam. Marelize is die beste gasvrou by wie ek al tuis gegaan het en ek reis relatief baie vir werk. Sy is aangenaam en vriendelik, geen moeite was te veel nie. Waarlik uit haar pad gegaan om my verblyf by hulle so aangenaam as moontlik te maak. Selfs die aandetes was ‘n ware plaas-ervaring. Kookkos uit die boonste rakke. Hetsy vir plig of plesier, Mooispruit is 'n moet!

Chris V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al die sterre wat gegee word werd.

Mooi, ruim, gerieflik, skoon en netjies. Ons het 'n heerlike twee aande oorgeslaap vir 'n familie besoek in Bloemfontein (net so halfuur se ry van daar af). Ons verkies om uit die stede oor te slaap en Mooispruit het aan al ons verwagtinge voldoen. Stil, rustig, pragtige uitsig oor die dam en veld, lekker donker in die nag en nog meer.

Braam J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam J
Gesin met klein kinders

Neat, friendly, safe, value for money!

Very friendly hosts Marilize and Jannie. Great facilities, neat, clean and modern, beautiful farm. Well situated next to N1.

Chris G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A flawed jewel.

This is a difficult review to write because we had such mixed feeling about Mooispruit. On the positive side, our hosts, Marelize and her husband Jannie are charming, courteous folk and their B&B is almost exactly placed for anyone doing the long drive north/south and looking for an overnight. However, the farm on which the B&B is situated is open to the world and does not feel secure at all. We stayed over twice, once going north and once going south. During the second stay, neither Marelize not Jannie were there to greet us, although we were welcomed by one of their employees. Off to bed for an early rise, so imagine our consternation when at around midnight, lights came on at the main farm house, and the dogs began barking. What did this mean? That the family had arrived home? But why would their own dogs bark, then? Eventually the lights went off and all was quiet, until the dogs barked again at four a.m. Once again we lay in bed and worried. No more sleep was possible, so we got up at five, showered and left. It's neither Marelize nor Jannie's fault that we really did not feel at all secure and that's why we would find it difficult to recommend to a friend. Sorry!

Lizel D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel D
Gesin met klein kinders

Ons het die naweek baie geniet en dankie vir jul gasvryheid Marelize.

Pragtige plek met 'n wonderlike familie as gashere.

Nicole D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet stay.

Very nice stay at Mooispruit. Well equipped unit and nicely decorated. Thanks to Marelize for the good treat and service. We enjoyed our stay very much. We expect to stay again at Mooispruit!

Braam J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam J
Gesin met klein kinders

Uitstekend, netjies en skoon!

Sien sterre.

Gehrard C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gehrard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, netjies, gasvry, pragtige uitsig en heerlik in die natuur!

Dit was 'n heerlike rusplek uit die dorp met 'n pragtige uitsig oor die plaasdam. Baie netjies en die gasvryheid was 'n plesier. Sal vir seker weer daar oornag.

Isabella D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in die Vrystaat.

Die pragtigste plekkie, pynlik netjies en gesofistikeerd. Alles op sy plek. Die ontvangs so vriendelik en die kos nog beter!

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooispruit Plaas, Langs die N1, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxMWQwOWE4LWE4ZTctNGRkZC1iM2FlLTVhMjMyNGM3ODRiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 Farm Mooispruit Off the N1 9400 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.83025 26.579380555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za