Franskraal Akkommodasie by Mooizicht B&B | LekkeSlaap
+44
+44

Mooizicht B&B

  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 76, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mooizicht B&B is in Franskraal in Gansbaai en stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante geleë.

Mooizicht B&B bied verblyf in 4 ruim kamers wat elk slaapplek het vir 2 tot 5 gaste in elke suite wat elk individueel versier is. Daar is 2 gesinskamers en 'n wittebroodkamer – ideaal vir kleiner gesinne of paartjies. Die kamers het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Handdoeke en toiletware word voorsien.

Gaste het toegang tot 2 sitkamer-areas, binne- en buitebraai met hout wat voorsien word, en 'n mooi tuin. Die kamers word elke dag skoongemaak en 'n wakkerbeldiens is beskikbaar.

Franskraal en die naby geleë Gansbaai bied 'n verskeidenheid doen-dinge soos fietsry, staproetes, branderplankry, walvis- en voëlkyk asook haaihokduik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Mooizicht B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cilliersstraat 76, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooizicht B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 76, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYmU0NjE2LTc4ZDMtNDI3OS1iZmQyLTE1ZmY4NGVhMGE5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 76 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.607782 19.394215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za