Mookodi Luxury Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 31 Des 2020.

Beskrywing

Mookodi Luxury Self Catering is geleë in Amersfoort, Mpumalanga. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in grasdak-chalets. Die eenhede is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n naweekwegbreekplek.

Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, koffie- en teemaakgeriewe en privaat braaigeriewe waar kleinwild nog los rondloop.

Ons eenhede word op meeste dae skoongemaak, buiten Saterdae en sekere openbare vakansiedae.

Ons is stapafstand van 'n vliegveld en 'n 9 putjie-gholfbaan af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mookodi Luxury Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R485 R485 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 31 Des 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za