Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moon Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 39

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Moon Mountain Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gerhard D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en asemrowend.

Baie lekker gebly. Die plek is asemrowend. Goeie plek vir wegbreek as paartjie. Gasheer en staf was baie goed en vriendelik en het altyd uitgehelp as dit nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moon Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek aan Moon Mountain Lodge, dit was 'n plesier om julle by ons te gehad het.
Ons glo julle het die res van Namibië ook geniet.

Beste groete,
MML

Moon Mountain Lodge
Kenneth B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Kenneth B
Gesin met klein kinders

Hierdie lodge het 'n fantastiese uitsig en soveel potensiaal. Dit is ongelukkig duur vir wat mens kry. Basiese goed soos 'n ketel en koffie/tee in nie in die kamers nie en dit skeep baie af teenoor ander tentekampe waarin ons oornag het.

Die swembad by huise 2 en 3 staan in die koelte en was baie koud. Die huise se stoeparea is baie gevaarlik met baie handrelings wat te groot openinge het vir kinders. Die handoeke is nie sag nie en die skoonmakers sit nie daagliks badkamer sjampoe en stortseep in badkamers nie. Ons moes ook vra vir gesighandoeke. Die badkamers funksioneer nie goed nie met geen hakke vir handdoeke nie en die stort mors geweldig baie water op die vloer wat 'n groot gemors veroorsaak het. Die stortdeur by kamer 3 maak ook nie toe nie. Die mense in die restaurant is baie vriendelik en die kos was ongelooflik. Die sonsondergang op die restaurant se dek is onvergeetlik en gee mens die wow gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moon Mountain Lodge se terugvoer

Hallo Kenneth
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is belangrike punte wat ons onder die bestuur se aandag sal bring. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en hoop die res van Namibië is vir julle 'n besonderse ondervinding.
Beste groete,
Moon Mountain Lodge

Moon Mountain Lodge
Frikkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S
Saam met vriende

Asemrowende omgewing.

Unieke plek in die berge, lieflike uitsig en vyfster behandeling. Uitstekende voedsel met vriendelike personeel. Wat 'n plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moon Mountain Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit op reg. Ons hoop om julle weer een dag te sien.
Beste wense
Moon ML

Moon Mountain Lodge
Jan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en diens ervaar.

Uitstekende uitsig vanaf chalets met goeie fasiliteite, asook etes van goeie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moon Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, besoek ons gerus weer.

Groete
Moon ML

Moon Mountain Lodge
Vanaf
R4 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die B1, Moon Mountain Plaas, 30 km vanaf Solitaire, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33a76eef6111460cb2c0a0871fabee429e11d05b822a8bf6c64585d177c90b05f07d03edf8266633f18bf4e905a581db63b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the B1 Moon Mountain Farm 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.101347 15.976132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem