Paternoster Akkommodasie by Moon Shadow | LekkeSlaap
+22
+22

Moon Shadow

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R3 510 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jacobsklip Straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2

Beskrywing

Moon Shadow is in die gewilde vakansiedorpie, Paternoster aan die Weskus, geleë. Hierdie vissersdorpie is bekoorlik met sy ou, witgekalkte kothuisies en die kleurvolle vissersbootjies wat die pragtige wit strande bespikkel.

Hierdie huis het 5 slaapkamers en is slegs 30 m se stap van die strand af. Daar is 'n ruim leefarea wat bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer, 'n TV-kamer met 'n platskerm-TV, DStv Premium-pakket, 'n DVD-speler, en daar is 'n ten volle toegeruste kombuis wat die unieke kaggel omsoom. Die eetarea bied sitplek vir 6 mense en die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en al die nodige geriewe. Koningingrootte-beddens in al die slaapkamers, behalwe in die hoofslaapkamer wat beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi en 'n aparte DStv Premium-pakket en DVD-speler. Die huis bied 2 addisionele badkamers. Vier van die slaapkamers beskik oor balkonne met see-uitsigte. Daar is ook gratis WiFi regdeur die huis.

Daar is 'n ingeboude braai, 'n tafel met bankies en daar is 'n motorhuis vir veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Moon Shadow sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Moon Shadow
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 5 Jacobsklip Straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moon Shadow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 510
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 510
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 510
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jacobsklip Straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYjhlZmYzLWEyMzQtNGVkYy05OWI0LWY4MmMyOGI4MzE1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 510  per nag (vir 10 persone) 3 5 1 5 5 Jacobsklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.80636 17.89673
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za