Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonflower Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Moonflower Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Paul B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Gesin met tieners

Sien julle weer.

Skoon, veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philna G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna G
Besigheidsreis

Dis soos 'n huis weg van my huis.

Dit is presies wat ek benodig wanneer ek reis vir werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you so much always great having you stay and enjoy Moonflower Cottages
Warm regards
Jamie

Moonflower Cottages
Karien C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C
Besigheidsreis

Netjies.

Baie gemaklik en sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much for your great review of Moonflower Cottages, we are so happy you enjoyed your stay with us and hope to see you again.
Warm regards,
Jamie

Moonflower Cottages
Braam V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Braam V
Besigheidsreis

Baie basies, skoon en netjies, lekker ligging.

Eenheid was skoon en netjies, goeie en veilige parkeerplek en ligging is goed. Daar was egter net een lig in die eenheid vir kragonderbrekings, stortkop is verstop en spuit nie goed nie, toiletsitplek is los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback, and we are glad you enjoyed your stay with us. We will certainly attend to the few issues you experienced and appreciate you giving us the heads up. We hope to have you stay with us again in the future.

Moonflower Cottages
Ulrike K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Lekker sentraal en goeie verblyf.

Kan Moonflower Cottages enige tyd aanbeveel en sal definitief weer van hulle gebruik maark wanneer ek oornagplek in Johannesburg soek. Dit is lekker sentraal geleë en maklik om te vind. Die cul-de-sac straat is lekker stil en rustig, maar daar is ook binne paar honderd meter 'n inkopiesentrum. Lekker, groot sitkamer gehad en 'n goeie bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much for your wonderful review. We love that you enjoyed your stay at Moonflower and look forward to having you stay again in the near future.

Moonflower Cottages
Zeena F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeena F
Saam met vriende

Enjoyable and safe!

Charlotte is an absolute delight and so is Jamie. Our stay was totally fantastic and we will most certainly be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you so much for your great review, so glad you enjoyed your weekend stay at Moonflower and we hope to see you again soon.

Moonflower Cottages
Werner R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek en lekker mense.

Hulle gaan uit hulle pad om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you for your great feedback and we look forward to having you stay with us again.

Moonflower Cottages
Christa C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Uitstekende diens.

Baie dankie. Ons het heerlik gebly in goed toegeruste eenhede. Skoon en netjies en baie sentraal. Dankie, Jamie en span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Good day Christa,

It was a pleasure having you stay and enjoy what Moonflower has to offer and we hope to see you again in the near future.
Kindest regards
Jamie

Moonflower Cottages
Johan G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die eienaar het onmiddellik gereageer op versoeke om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Dear Johan,
Thank you for your kind review, we look forward to having you stay and enjoy our hospitality in the near future.

Moonflower Cottages
Rienie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Dear Rienie,
Thank you for your your stunning rating of our cottages and services, it was a pleasure having you stay with us and we look forward to your next visit.
Warmest regards
Jamie

Moonflower Cottages
Anasphia U - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anasphia U
Enkelreisiger

Excellent.

I stayed over for three nights coming from Mpumalanga and I had a great relaxing time, a real home away from home. Very well located. Very cosy cottage with everything you need and to just relax, the people were very kind and ready to assist with any inquiries I had about anything. Thank you so much for your hospitality. Great cottage, relaxed atmosphere, very reasonably priced. Well worth revisiting in the future. Just wished I could have stayed a little longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

It was wonderful having you stay with us and we really appreciate the great review and hope to have you stay with us again for longer the next time.

Warm regards
Jamie

Moonflower Cottages
Bernadine B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine B
Saam met vriende

Dit was amazing.

Moonflower Cottages is op 'n stunning plek geleë. Ek sal vir seker weer by hulle inboek. Hulle cottage was skoon, mooi dekor en hulle het aan alles gedink. Jy kan regtig net met jou klere opdaag. Hulle was baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Hi Bernadine,

Thanks so much for taking the time to write such a great review for us, sorry I did not get to meet you in person but it looks like Charlotte our housekeeper and Sylvia my partner took care of you. We hope that you will visit us again and look forward to it.

Have a great day

Kind regards,
Jamie

Moonflower Cottages
Kobus B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal maklik vir 'n jaar hier wil bly!

Dit is die lekkerste plek waar ons nog oorgebly het. Die netjiese selfsorg-eenheid, No 1, het alles wat jy benodig. Ons het aanvanklik vir 2 nagte bespreek, maar het toe 4 nagte gebly. Die tuin is pragtig en die honde, katte, duiwe en hadidas laat jou dadelik tuis voel. Dit is in 'n baie mooi stil area en regtig baie veilig. Jamie, baie dankie vir jou gasvryheid. Ons sal enige tyd terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you so much for your kind words and great review. We are so happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit and think that the dogs miss you.
Kindest regards
Jamie

Moonflower Cottages
Martin E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou eie huis, net beter!

Lekker area. Geen geraas laat in aand nie. Lus om te swem of net in die kamer te bly. Voel soos jou huis maar bly net lekkerder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks for taking the time to review your stay. We are so glad you enjoyed your time with us, and we hope to see you again.

Moonflower Cottages
Lani F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lani F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer die kamer was nie die een wat ons bespreek het nie. Ons kamer was op grondvloer vir 'n rede en toe moes ons trappe klim.

Netjies. Lekker beddegoed. TV-programme beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you so much for your review and feedback. Our apologies once again for having to change your ground-floor room. Should you need to stay in Johannesburg again, we will make sure you get a downstairs room and will discount your night's stay.

Moonflower Cottages
Karien C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien C
Besigheidsreis

Funksionele verblyf met baie behulpsame en vriendelike personeel.

Ek het 3 nagte hier deurgebring tydens 'n besigheidsreis. Ek het in die Executive-suite gebly. Die eenheid was volledig toegerus vir selfsorg met alles wat nodig is in die kombuis (en meer). Daar is 'n werkstafel op die grondvloer (in die oopplan-sitkamer en -kombuis) en ook 'n tafel op die boonste vloer in die slaapkamer. Daar is baie kasruimte in die slaapkamer en ook genoeg ruimte in die kombuis. Die stort is indrukwekkend ruim. Daar is ook sitplek buite in die mooi tuin. Die perseel is stapafstand van 'n winkelsentrum waar 'n mens omtrent alles kan kry wat nodig is. Die enigste aspek wat my gepla het, was die baie lig regdeur die nag (ook van die bure se perseel) en die pragtige blindings in die smal vensters wat oor albei vlakke van die eenheid strek, laat die lig deur. Van 'n veiligheidsperspektief is die lig natuurlik ideaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much for your concise and well thought feedback, I do agree on the lighting aspect and will be looking at a solution to fix that going forward. So glad the stay was otherwise enjoyed and we hope to see you again soon.
Warm regards,
Moonflower Cottages

Moonflower Cottages
Pauliane D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauliane D
Besigheidsreis

Dit is rustig en veilig.

Nodige winkels loopafstand. Lekker kuierplek vir somer vir dié wat hou van stilte en gaan om lekker te rus. Fantastiese plekkie vir 'n couple. Die plekkie is cosy en lieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much for taking the time and effort to provide your kind and positive feedback of your stay with us. We look forward to having you stay with us in the future.

Moonflower Cottages
Jane V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much for taking the time to write this kind review and we will look forward to your next stay with us.

Moonflower Cottages
Henry S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, tranquil accommodation!

We stayed at Moonflower Cottages the night before we headed home to the US! The host was very friendly and accommodating! The accomodation was clean, beautiful and the attention to details are wonderful. We will definitely stay there in the future!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf was perfek en rustig!

Ons het in Moonflower Cottages oorgeslaap voor ons terug is VSA toe! Die gasheer was baie vriendelik en akkommoderend! Skoon, mooi verblyf. Heelwat aandag is aan detail gegee wat wonderlik was. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much for your kind review, Henry, we look forward to your next visit and hope you can spend a bit more time to enjoy our 'home from home'accommodation. Safe travels!

Moonflower Cottages
Freda G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freda G
Enkelreisiger

Peaceful, quiet environment and spacious accommodation.

Ek het gewerk in Parkhurst so Moonflower was baie gerieflik geleë, net om die draai! Mal oor die amper private stoepie, groot sitkamervertrek en kombuisie (met alles wat jy nodig het!). Die omgewing is stil met winkels (Woolies & P&P), gym (Virgin) sowel as restaurante in stapafstand. Maklik om met Moonflower te kommunikeer en die plek is "Spotless"! Sal beslis weer daar bespreek as ek in JHB moet werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you so much for your kind review and we hope to see you back with us soon.
Kind regards,
Jamie
Moonflower

Moonflower Cottages
Tessa V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tessa V
Saam met vriende

Dit was 'n aangename ervaring - rustig en soos die Engelse sal sê: "a home away from home".

Ons het dit geniet. Die area is rustig en mens voel heel veilig in die omgewing. Die feit dat die winkelsentrum so naby is, vergemaklik dinge baie, veral as mens nie Gauteng ken nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat jy dit geniet het en ons hoop ons sien jo weer.
Beste
Jamie
Moonflower

Moonflower Cottages
Andre C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Besigheidsreis

Goed ingerig en netjies, vriendelike diens en baie sentraal.

Ek kan Moonflower aanbeveel, veral op 'n selfsorgbasis. Kamers is ruim en baie netjies, ligging is lekker sentraal en eienaar se diens is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much, we appreciate your feedback and look forward to having you stay with us again.
Moonflower Cottages

Moonflower Cottages
J L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J L
Saam met vriende

Rustigheid in die besige stad.

Ons was daar vir 'n funksie by die SA Weermag Museum. Die plek is sentraal geleë. Ons het maklik winkelsentrum toe gegaan net om die hoek. Die tuin is pragtig en die voëls. Kan nie glo jy is in die stad nie. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thanks so much and glad you enjoyed the facilities and the garden.
Kindest regards,
Moonflower Cottages

Moonflower Cottages
Janet D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Janet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak.

Moonflower gee hulle uit as luukse akkommodasie. Die kombers op die bed was baie vuil die matte op die vloer maande laas gewas. Die kamerkaste is vol ou stof. Ons het slegs een TV kanaal gehad, 101. Vir daardie prys is dit onaanvaarbaar. Die kombuis baie basies. Die plek is oud en het aandag nodig. Sal nooit weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback and we are sorry that you did not feel that you received value for money as all our other reviews have been positive. However, we will certainly address the issues raised. We do have an upgrade maintenance plan in place that is due to start as soon as the 2 new cottages are completed. With regard to the TV channels, we do have as advertised MNET plus all the regular SABC channels but do not offer DStv.

Moonflower Cottages
Sithandiwe N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sithandiwe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is pleasant and well maintained.

I found the place to be well maintained and just lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonflower Cottages se terugvoer

Thank you so much for your review and we look forward to your next stay with us.

Moonflower Cottages
James H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Besigheidsreis

Stil, vriendelik en veilig!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S
Besigheidsreis

Tranquility for sure.

A fantastic set of cottages in Joburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Gesin met tieners

Good value for money in a home-styled self catering accommodation.

It was a great stay and we were centrally located to where we wanted to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, sal enigtyd weer daar gaan bly!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld! Baie netjies!

Ons het dit geniet! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yaron-laan 12, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFhYjRhLWQ2MGItNDM2Ny1iNDdkLTA2NWI1ODI3NmYwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 12 Yaron Avenue Victory Park 2195 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.136522685491 28.009643554688