Port Elizabeth Akkommodasie by Mongoose Manor | LekkeSlaap
+21

Mongoose Manor

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Circular Rylaan, , Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mongoose Manor Bed and Breakfast and Guesthouse is 'n oorspronklike opstal wat staan in 'n welige tuin aan die oewer van die Baakensrivier. Die 3 suites in die opstal en die addisionele semi-selfsorg suites in die tuin ontleen hul karakter van die baie seldsame geelhoutwerk en bekoorlike eklektiese dekor.

Al die suites het en suite-badkamers, DStv, WiFi, kroegyskassies en veilige parkering van die straat. Die tuin-suites het kombuisies met mikrogolwe, broodroosters en ketels. Dit is sentraal geleë ten opsigte van meeste van die moet-sien plekke in Port Elizabeth en omliggende omgewing en dis ook naby aan die snelweg. Dis juis die kombinasie wat Mongoose Manor 'n gewilde bestemming vir beide die toeris, of besigheidsreisiger maak.

Mongoose Manor se fantastiese eetareas, binne en buite, asook die kroeg/leefkamer maak ons ook ideaal geskik vir klein privaatfunksies, konferensies vir klein groepe of 'n dinkskrumsessies.

Mongoose Manor is reeds 'n gewilde bestemming vir bruidspare. Ons het pragtige suites waar 'n Bruid vir haar groot dag kan voorberei, en daar is ook oorgenoeg plek vir haar gevolg om saam met haar in die opwinding te deel. Ons pragtige tuine vorm die perfekte agtergrond vir troufoto's en talle bruidspare kies Mongoose Manor om hul 'vir altyd' te begin. Ons bied etes voor die troues, asook lekker ontbyte vir die eerste oggend as man en vrou. Verder is die "Kragga Kamma/Seaview wedding route" van Port Elizabeth is ook baie naby aan ons geleë.

Dis ons doel om te verseker dat jy jou kuier by ons sal geniet!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Mongoose Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 245 Circular Rylaan, , Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mongoose Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Circular Rylaan, , Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTI4N2Y5LTJmOGQtNGViOC1iZmE3LTFlMzE0MjUwZWYxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 245 Circular Drive Woodlands, Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.959230630969 25.516704898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za