Plettenbergbaai Akkommodasie by Moonsong Backpackers | LekkeSlaap
+24
+24

Moonsong Backpackers

6 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg C1, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moonsong Backpackers is net buite Plettenbergbaai se dorpskern geleë. Ons is in 'n rustige omgewing en bied 'n warm, vriendelike atmosfeer.

'n Verskeidenheid ongekunstelde en baie basiese verblyfopsies is beskikbaar in ons geboue. Daar is 2-enkelbedkamers met gedeelde badkamers, 2-enkelbedkamers met en suite-badkamers en slaapsale, onderskeidelik geskik vir enkelreisigers, paartjies of groot groepe.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 6 resensies vir Moonsong Backpackers
Netheid
1.7/5
Diens
1.8/5
Ligging
1.3/5
Veiligheid
1.7/5
Waarde vir geld
1.7/5

Ligging

  • Robbergweg C1, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg C1, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjMzRmMjQ1LWRlMmYtNGZiNy1iYmUyLTZkMjM2NmMzMmE0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 6 5 1 2 C1 Robberg Road Roodefontein 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.082795 23.319382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za