LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moonview Accommodation | LekkeSlaap
+45

Moonview Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leo Epstein-straat 16, Northcliff, Randburg, 2162, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moonview Accommodation bied gastekamers in Northcliff, Randburg. Die gastehuis is naby winkelsentrums en ander geriewe in die area geleë.

Moonview Accommodation het 2 gastekamers wat elk geskik is vir 1 of 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi, 'n TV met Netflix, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt, ander etes en drankies is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis spog ook met 'n vermaakarea met 'n plonspoel, Jacuzzi, braaigeriewe en veilige parkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisiekameras en gewapende reaksie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Leo Epstein-straat 16, Northcliff, Randburg, 2162, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leo Epstein-straat 16, Northcliff, Randburg, 2162, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70321dd3bcf9b2ecd363d8d7057b7ea5aedde955378439e8c3dc46ac52edfbdf31b1fe5eda196e3ee824b84b2f30e1a5a6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 16 Leo Epstein Street Northcliff 2162 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.14211 27.95457
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!