Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopani Place 9 en 11, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mopani Cottages is in 'n stil doodloopstraat in Blue Bend in Oos-Londen en bestaan uit 2 selfsorg-eenhede en 'n ruim tuinwoonstel.

Die slaapkamers in albei eenhede het elkeen 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Die oopplan-leefarea in elke eenheid beskik oor 'n etenstafel met sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n vreedsame tuin. Ontbyt en wasgoeddienste kan gereël word. Veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar.

Mopani Cottages is ideaal geleë en net 'n paar minute se ry van die strand, Blue Lagoon Hotel, restaurante, die Beacon Bay Retail Park en Life Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Mopani Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mopani Place 9 en 11, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mopani Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopani Place 9 en 11, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d597f753271a47c544aa457c664ed38109407a2099f7dc9117279b063c6e18f1a3e80019b140840aa93e8d07a09e032c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 9 and 11 Mopani Place Blue Bend 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.977479716972 27.95168680439