Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Mopani Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Sandrie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandrie D
Enkelreisiger

Mense is vriendelik en behulpsaam.

Wat bietjie gepla het, was die lipstiffie merke op die kussings. Ek weet dis moeilik om uit te kry maar dit pla tog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floris D
Besigheidsreis

Gerieflik, baie vriendelike mense wat ons ontvang het.

Vriendelike personeel. Baie betroubare en hulpvaardige mense. Ons het iets in die kamer vergeet en hulle het my geskakel en laat weet dat daar goed agtergebly het en dit vir ons by ontvangs gehou. Hulle kan maar bietjie aan die WiFi werk, was kort-kort af in ons kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marli D
Besigheidsreis

Gerieflike bed en lugversorging.

WiFi-sein in bitter swak en ontbyt nie juis smaaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C
Besigheidsreis

Stil omgewing.

Goeie waarde vir selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibusiso M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place has great hospitality and very welcoming.

Awesome place to be at..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Safeti (pty) Ltd C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Safeti (pty) Ltd C
Besigheidsreis

You don't get what they advertise.

When we arrived, there was cutlery for one person (accommodation for 4 people). Curtains were falling of the rails, the beds had no linen on the mattress - we had to make the beds ourselves. The photos and the reality do not correspond at all. I will never go back there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Jy kry nie wat hulle adverteer nie.

Toe ons aankom, was daar eetgerei vir 1 persoon (akkommodasie vir 4 persone). Gordyne het van die relings geval, die beddens het geen linne op die matras gehad nie - ons moes die beddens self maak. Die foto's en die werklikheid kom glad nie ooreen nie. Ek sal nooit weer daarheen gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalalaan 180, Kremetart, Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MjU5YzUzLWNlN2QtNGQwYi1hNmNkLTEyMWI1MTU1MjAxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 180 Impala Avenue Kremetart 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.318355555556 30.681630555556