Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalalaan 180, Kremetart, Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers.

Dié gastehuis bied kamers en selfsorg-eenhede met 'n enkelbed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n yskassie, lessenaar, TV met DStv, en koffie- en teemaakgeriewe in. Die selfsorg-eenhede het hul eie kombuise.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en word in die eetarea besien. Daar is braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek agter afstandbeheerhekke. Sekuriteitswagte is ook snags aan diens.

Mopani Guesthouse is net 3 km vanaf Giyani se sakedistrik. Dis ook 200 km vanaf die Phalaborwa-hek en gaste kan 'n potjie gholf by die Giyani Gholfklub gaan speel. Ander besienswaardighede sluit die Manoba Natuurreservaat en Nsamidam in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Mopani Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • Impalalaan 180, Kremetart, Giyani, 0826, Limpopo
  • Gaste dink Mopani Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Giyani Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalalaan 180, Kremetart, Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MjU5YzUzLWNlN2QtNGQwYi1hNmNkLTEyMWI1MTU1MjAxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 180 Impala Avenue Kremetart 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.318355555556 30.681630555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem