Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morakane Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Morakane Safari Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ruaan F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie behulpsame personeel. Wonderlike kos. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Customer service was excellent. The food was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n heerlike oorbly met die diere sommer so op die voorstroep van ons pragtige verblyf en omgewing.

Ons kan dit 100% aanbeveel vir almal wat lief is vir die natuur en diere. Die verblyf is pragtig en ruim. Die diens en ontvangs was goed en vriendelik. Die ontbyt en aandetes was heerlik, smaaklik en pragtig voorgesit. Die advertensie was wel bietjie misleidend, want ontbyt is nie ingesluit by die prys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vinodh S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinodh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay. Staff made our stay memorable. Thanks to all but especially Danie.

From arrival till we left, we felt most welcome. The rooms were very comfortable, the food really well prepared&presented and the staff made all this very possible for which we are most thankful. Danie thank you. The owners three kids came by and said hello and it is heartening to speak to such well mannered, kind, hard-working and knowledgable kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tlamelo K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tlamelo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

The lodge has outstanding facilities and best customer services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia K
Gesin met klein kinders

Oorslaap vir troue.

Ons het 'n heerlike aand se nagrus gehad na 'n troue in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heino W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, uitstekende diens, rustig.

Morakane is 'n uitstekende wegbreek van die besige lewe van JHB. Die personeel is almal vriendelik en goed opgelei, en Danie en Divan doen meer as nodig om gaste welkom te laat voel. Die kos is 5-ster kwaliteit, en dit is duidelik dat die sjef ook goed opgelei is. Ons sien uit om weer Morakane te besoek saam met vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Wonderlike, vriendelike diens - die rustigheid van self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morakane Safari Lodge se terugvoer

Beste Roelof

Baie dankie vir jul besoek aan Morakane asook vir die wonderlike terugvoering.

Ons hoop om jul vinnig weer by Morkane te verwelkom.

Vriendelike groete, Die Morakane Span.

Morakane Safari Lodge
Jennie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is more of a men's hunting lodge.

Definitely a more of a hunting lodge. Staff knew little about game and birds very heavy masculine decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morakane Safari Lodge se terugvoer

Dear Jennie

Thank you once again for visiting Morakane Safari Lodge and for your review and feedback.

Best regards, The Morakane Team.

Morakane Safari Lodge
Lindie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stukkie juweel.

Heerlike wegbreek in die stilte van die natuur. Tolla gaan uit sy pad om almal te help, Divan is só vriendelik en Danie maak die ritte baie aangenaam. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morakane Safari Lodge se terugvoer

Beste Lindie, baie dankie vir jul besoek en vir jou wonderlike terugvoering. Ons sien uit om jul weer by Morakane te verwelkom. Groete, Die Morakane Span.

Morakane Safari Lodge
Stephanus V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek om te rus.

Rustige en mooi plek, dier kom baie naby lodge se eetplek en kan net weer mense word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morakane Safari Lodge se terugvoer

Beste Stefan
Baie dankie vir jul besoek aan Morakane Lodge. Baie dankie vir jul mooi en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Groete, en ons hoop om jul vinnig weer te verwelkom.

Morakane Safari Lodge
Nellie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie B

Uitstende waarde vir geld.

Hartlike ontvangs deur Deavan. Chalets skoon en netjies baie dierbeweging op jou stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morakane Safari Lodge se terugvoer

Beste Nellie

Baie dankie vir jul besoek aan Morakane Safari Lodge en ook vir die wonderlike terugvoering.

Ons hoop om jul weer by Morakane te verwelkom.

Groete, Gretha

Morakane Safari Lodge
Hannes D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kos, vriendelike mense en skoon en netjies!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda K
Gesin met tieners

Baie lekker.

'n Baie mooi skoon plek met vriendelike, behulpsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Gesin met tieners

Luukse eenhede in ’ pragtige omgewing.

Die selfsorgeenheid was luuks. Skoon en netjies toegerus met pragtige braaigeriewe buite. Die restaurant en swembad-area is definitief die plek om die sonsondergang te beleef. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer.

Dankie vir julle gasvryheid en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V
Gesin met tieners

Baie lekker gewees. Sal vir seker weer daar wil kuier.

Vriendelike eienaar en mense wat daar werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, uitsonderlik, voedsel vir die siel.

Baie lekker gebly. Baie persoonlike diens ontvang en die mense dra mens op hulle hande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738137b7645b30584dd82605b3c34ba8d008d7c09e0e75bcbb30eb695747cc63fa08ba9aa5356b8773ceb7655795b800561f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R34 Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.057079515022 25.028065720716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem