Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moreleta Rest

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Moreleta Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir 'n fantastiese diens. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Ons wil net graag vir Christa en Muriel dankie sê vir hul gasvryheid. Die eenheid is privaat, baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy nodig het. Die ligte en WiFi werk egter steeds tydens beurtkrag. Dit is net 950m na Moreleta Square.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Moreleta Rest
Liz E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, well-equipped flat in a secure complex.

Lovely small flat containing everything you need for a stay in the Pretoria area. Load shedding friendly with the necessities (some lights and the WiFi) working. Management, although not visible, was quick to correct a slight problem and gave excellent instructions on how to enter and depart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Thank you for the great review, Liz Eldridge. Hope to welcome you back soon.

Moreleta Rest
Rosey O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosey O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommend.

Very comfortable apartment in a safe boomed off village. Equipped with everything you need!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Thank you for the great review

Moreleta Rest
Christo R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moreleta Rest kan met alle eerlikheid ten alle tye aanbeveel word.

Maak van hierdie tuiste gebruik! Jy sal nie teleurgesteld wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie!

Moreleta Rest
Corene C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene C
Saam met vriende

Juweel van 'n plek.

Dit is 'n pragtige plek. Baie netjies, absolute waarde vir geld. Alles, van bespreking tot uitteken was regtig moeiteloos. Die eienaar is baie behulpsaam. Ons gaan verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie

Moreleta Rest
Hannelie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Enkelreisiger

Veilige en bekostigbare verblyf.

Moreleta Rest is altyd my nommer 1-keuse van verblyf in Pretoria. Die woonbuurt het veilige sekuriteit en die eenheid is ten volle toegerus. Die kommunikasie en diens is uitstekend. Ek het 'n skedule gekry t.o.v. beurtkrag. Die ligskakelaars en WiFi werk egter steeds tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie en ons is so bly dat ons jou 1ste keuse is.

Moreleta Rest
Ananja V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging.

Ons was saam met familie na 'n konsert in die stad en Moreleta Rest was die perfekte ligging naby die Sun arena.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Welkom terug enige tyd

Moreleta Rest
Chantel J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, gerieflik vir kinders, veilig. WiFi werk teen alle tye.

Dit lyk presies soos op die foto's. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie!

Moreleta Rest
Clevan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clevan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was amazing.

This place was definitely home away from home. We'll be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Thank you for the great review.
Welcome back any time.

Moreleta Rest
Nettie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en modern.

Baie oulike ruim en netjiese plekkie met moderne en stylvolle afwerking. Het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Moreleta Rest
Karen H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Baie oulike blyplekkie.

Lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Baie bly julle het die verblyf geniet.

Moreleta Rest
Simonè R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonè R
Enkelreisiger

Super netjies en gemaklik.

Dit was heerlik om by Moreleta Rest te kon kuier! Die plekkie was so mooi modern, skoon en regtig so gemaklik om in te kon bly! Die ligging en veilige area was regtig amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het die verblyf geniet.

Moreleta Rest
Hannelie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Enkelreisiger

Enkelreisiger vir 'n week in Pretoria.

Moreleta Rest het aan al my verwagtinge voldoen, en dit sluit uitstekende kommunikasie, waarde vir geld en goeie sekuriteit in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreleta Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het die verblyf geniet. Baie dankie vir die wonderlike gas wat jy was!

Moreleta Rest
Glynn R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Eienaars was regtig baie vriendelik en behuplsaam. Perseel was pragtig skoon en netjies en baie gerieflik. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilma L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation.

Stove and oven an added benefit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R975
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokonstraat 550, Moreletapark, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f1e28438081b8ec946eda84ce57f3f94a385ae7c6c999bfbd6e526d1ffbc6b0b62460834170e1aa02dddb389f62c2fd928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 550 Kokon Street Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.810516097599 28.292721588955