Wes-Kaap Akkommodasie by Morelig Self-catering House | LekkeSlaap
+19
+19

Morelig Self-catering House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morelig Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Morelig Self-catering House is op 'n plaas en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het ook oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Die plaas is naby Arniston, 'n pragtige vissers- en vakansiedorpie aan die kus. Dis slegs 10 minute se ry van die naaste strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Morelig Self-catering House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Morelig Self-catering House
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Morelig Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morelig Self-catering House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morelig Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqethaVjWCmLW3JTFueGFqtOAEpcIIU6B7NaR09xwDQP6wflX5M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Morelig Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.591649415916 20.153164731466
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za