Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moreson Manor

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moreson Manor is 'n klassieke Victoriaanse gastehuis 5 blokke vanaf die middedorp. Dis opgeknap en in 'n styl van 'n vervloë era, koloniale weelde en plattelandse geskiedenis versier.

Akkommodasie is in 2 eenhede beskikbaar: die East Wing en West Wing. Die East Wing is 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-sitarea en 'n kombuisie. Die West Wing is 'n vierslaapkamerwoonstel met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het'n dubbelbed. Die leefarea het 'n
sitarea, eetarea en 'n kombuisie.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe in die geheime tuin. Daar is ook klein konferensiefasilitiete op die perseel.

Ons fokus op gesondheid, vrede, ontspanning en om jou verblyf lekker huislik te maak. Ons bied ook 'n water-gimnasium met 'n kombinasie tussen Oosterse en Westerse oefeninge gedurende die somer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir Moreson Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Jaar gelys 11

Ligging

  • Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moreson Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNmM1MTA2LTExYWQtNDEzOS04M2RhLWEzNDBjNjhhZjI4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 37 Piet Retief Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.381937602985 18.906579271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem