Brackenfell Akkommodasie by Morgenzicht B&B | LekkeSlaap
+22
+22

Morgenzicht B&B

B&B
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polarisstraat 12, Morgenster Heights , Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Morgenzicht bied 'n vriendelike en huislike atmosfeer. Dit is in die stil en rustige Morgenster Heights-woonbuurt, Brackenfell geleë. Dié B&B bied maklike toegang tot die hoofweë, Kaapstad se middestad, strande, die V&A Waterfront, wynlande, Tygervallei, Cape Gate-winkelsentrum, Oostenberg Sakesentrum, gholfbane, restaurante en teaters.

Die verblyf bestaan uit 5 stylvolle kamers. Elke kamer het sy eie privaat ingang en patio. Kamer 1 en 4 het 'n koningingrootte-bed, Kamer 5 het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Kamer 3 het 'n dubbelbed en Kamer 2 het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 1 het 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging in. Smullekker ontbyt word in die elegante eetarea bedien en is by die tarief ingesluit.

Die gastesitkamer het 'n groot TV teen die muur met volledige DStv en gemaklike sitplek. Daar is onderdakparkeerplek voor die B&B, maar die perseel is nie omhein nie. Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Ons gasvryheid en luukse verblyf verseker 'n onvergeetlike blaaskans vir die vernuftige sakereisiger of vakansieganger.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Morgenzicht B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Polarisstraat 12, Morgenster Heights , Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morgenzicht B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polarisstraat 12, Morgenster Heights , Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADURPsKihfPV4fiPPoT3K5DJMDwdhwbOLs3muNjhpP3VJ2PYI3S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 12 Polaris Street Morgenster Heights 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.864505 18.689876
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za