LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Morgenzon B&B | LekkeSlaap
+29

Morgenzon B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Morgenzon B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Besigheidsreis

Pragtige, rustige, skoon en stil omgewing.

Die kamer was baie gerieflik en die ontbyt fantasties. Die huis het 'n heerlike rustige gevoel met asemrowende tuine.

Johan G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Gesin met tieners

Goed.

Baie mooi gastehuis. Goed geleë en baie netjies en skoon.

Reg T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worked for us. Ideal for staying for 2 nights for wedding.

Beautiful home! Glad we stayed there!

Riaan L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Enkelreisiger

Uitstekend.

Soos vantevore is daar weer geen klagtes nie. Uitstekende diens, verblyf en etes. Weereens dankie. Sien weer binnekort.

Martin U - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en diens van personeel was van hoogstaande gehalte. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Moontlik kyk na afdak vir voertuie en lugversorging in kamers.

Janice B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice B
Gesin met tieners

Dit was 'n pragtige, rustige en ontspanne omgewing.

Met die aankoms is ons hartlik ontvang, wat ons onmiddellik welkom laat voel het. Die kamer en badkamer is netjies en huislik pragtig. Die ete was heerlik. Waarde vir jou geld.

Morne B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Besigheidsreis

Dit was 'n baie aangename verrassing met hope gasvryheid.

Ek was opsoek na verblyf in die Kloof / Hillcrest omgewing in Durban, aangesien daar geen akkommodasie beskikbaar was in Umhlanga waar ek gewoonlik bly nie. Ek het op Morgenzon B&B afgekom deur 'n internet soek. Ek het 'n versoek gestuur vir verblyf en is spoedig verwittig dat hulle akkommodasie beskikbaar het. Die bespreking was ontsettend maklik en die prys baie billik. Met my aankoms is ek hartlik verwelkom en my kamer was ruim, gemaklik en goed ingerig. Die ontbyt was heerlik. Ek sal weer van Morgenzon gebruik maak in die toekoms.

Riaan L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Enkelreisiger

Briljante plek om in te bly en beslis baie waarde vir geld.

Baie dankie vir julle diens. Dit word hoog op prys gestel. Die diens en plek is baie aangenaam en ek het my verblyf geniet en sal beslis weer terugkeer. 'n Voortreflike ontbyt wat vanuit die boonste rakke is. Baie, baie dankie.

Charlene L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis.

Ons het met ons onlangse vakansie 'n naweek by hierdie gastehuis bestee en kan dit beslis aanbeveel. Bongie is 'n absolute ster gewees van ons aankoms tot en met ons uitkeer. Die kamer was pragtig en ruim met 'n ruim badkamer. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal Morgenzon beslis weer besoek.

Casper D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Warm en vriendelike ontvangs.

Die gastehuis word met die res van die gesin gedeel, maar is glad nie steurend nie. Die diens van Bridget is baie professioneel en sal enige tyd weer daar oorslaap. Die kamers is ruim en gerieflik, met 'n GROOT bad en stort. Ontbyt was heerlik met 'n verskeidenheid "coffee pods" om van die kies. Baie dankie.

Alan K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation with extremely efficient and friendly hostess

Would recommend this to everyone and will definitely stay here again next time I'm in Durban.

Janet C - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C
Besigheidsreis

It was very nice thank you!

I did not stay there, but the ladies I booked the stay for e-mailed me to say it was excellent!

Denise B - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A memorable special stay!

My daughter and her new husband spoke so highly of their visit. They were made so welcome and with so many extras they felt so spoilt! It is a highly recommended home from home. Thank you again!!!

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderlaan 15, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN77dGjA1GRdDMoyrQOfIyjL5XNsstSq7DV21DZVrG7xuRnDuC1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 15 Alexander Avenue Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.800788306825 30.822577784061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!