LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moriti Bush Camp | LekkeSlaap
+14

Moriti Bush Camp

2 resensies
Kampeer/karavaan
Matopi Kampplek
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kampplek het 'n ablusieblok met 'n storte, toilette, warm water en 'n kombuisie met 'n stoof en yskas. Hout word voorsien vir braai, maar gaste moet asb. hul eie hout saambring vir 'n kampvuur. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Die staanplek het nie krag nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nyala Kampplek
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kampplek het 'n ablusieblok met 'n storte, toilette, warm water en 'n kombuisie met 'n stoof en yskas. Hout word voorsien vir braai, maar gaste moet asb. hul eie hout saambring vir 'n kampvuur. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornplaats, Tom Burke, 0621, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZGQ1NGVkLTM1OTEtNGZhNC04M2FjLWMwM2E4ZDExNGY0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Doornplaats Tom Burke 0621 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -23.016667729726 27.938622805086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!