Mokopane Akkommodasie by Moriti Guest Farm | LekkeSlaap
+19

Moriti Guest Farm

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Uitloop Farm, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Moriti Guest Farm skuil in die hartjie van die Waterberg, net 12 kilometer vanaf Mokopane. Dit is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n skilderagtige selfsorgplekkie waar hulle kan ontspan en hul batterye kan herlaai.

Daar is selfsorgverblyf in 'n plaashuis met 3 slaapkamers met slaapplek vir 12 gaste, asoook in 3 chalets met slaapplek vir 4 gatse in elk. Dit is ideaal vir 'n gesin. Die kombuis is volledig toegerus en die leefarea het gemaklik sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank. Daar is 'n groot boma met 'n vuurpit en braai-area. Die boma en verandah spog met fantastiese uitsigte op die berge en rustige bosveld.

Daar is ook 'n lapa met sy eie kroeg, kombuis, toilet en boma-braai met fantastiese uitsigte op die swembad en berge.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde badkamer het 4 enkelbeddens. Die chalets het elkeen 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens met 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Moriti Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 31 Uitloop Farm, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Moriti Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Uitloop Farm, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWZPVN8BVCUrqcjJvHuVfglD5A2x4kW90V7CgL1QSotCBAV9OC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 31 Uitloop Farm Mokopane 0600 Limpopo 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -24.091736 29.028398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za