Morning Dew

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Morning Dew is op 'n plaas aan die buitewyke van Nelspruit en bied gehalte-oornagverblyf vir 'n sakereisigers of vakansiegangers. Dit is lekker naby die N4 en ander geriewe.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike rusbanke en die eenheid lei na 'n stoep met lieflike braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Morning Dew sluit in:

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Morning Dew gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za