Struisbaai Akkommodasie by Morning Glory Cottage | LekkeSlaap
+9
+9

Morning Glory Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fishermans Place 3031 , Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Morning Glory Cottage bied selfsorgverblyf in Struisbaai slegs 50 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 1 hoofhuis en 1 aparte eenheid, wat altesaam geskik is vir 8 gaste. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en die eenheid is oopplan. Die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is 'n solder met 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Die goed-toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond op oogvlak, stoof en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na die binnehof wat 'n braai-area het. Die aparte eenheid is ook in die binnehof en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Slaapplek

’n Bespreking by Morning Glory Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fishermans Place 3031 , Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fishermans Place 3031 , Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0072302caabb2b354d945dc8b69de002ad797070cb8c0af46ac0edea74e12f63008746e1f5566c5f648582156dbee0412b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 350  per nag (plek vir 8) 3031 Fishermans Place Langezandt 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.788729685459 20.04470364418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za