LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Morrells Farmhouse | LekkeSlaap
+48

Morrells Farmhouse

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Morrells Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Denise N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N
Besigheidsreis

Pure bederf! 'n Bobaas-blyplek wat jou asem wegslaan van die oomblik wat jy daar instap.

Morrells Farmhouse is dalk een van die mooiste plekke waar ek al gebly het. Die plaashuis is pragtig! Die detail, die tuine, die kamers, die ontbyt - joh, alles was eersteklas. Dis plaasperfeksie in die middel van die stad nogal.

Delene J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar gaan bly!

Dis 'n pragtige plek. Voel nie of jy in die stad bly nie en vir 'n plaasjapie was dit regtig die moeite werd.

Yolande T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Morrells is ‘n pragtige plek met die allermooiste kamers! Die diens is vyfster. Ook komplimente aan die sjef - puik!

Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Weltevreden- en Scott-straat, Berario, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMmUzMzdkLTQ5NjgtNDQ5My1iNTg4LTJjN2QzMDhhYWY1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Cnr Weltevreden Road and Scott street Berario, Northcliff 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.136728564606 27.960525266826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!