Morrells Manor House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Morrells Manor House is die volmaakte voorbeeld van Kaaps-Hollandse bekoring. Die lugtige, ruim kamers het houtvloere en skep 'n rustige atmosfeer. Die antieke meubels is met die hand uitgesoek en smelt moeiteloos met die moderne geriewe saam.

Elke ruim suite is versier met warm, aardse kleure en die houtvloere en sonnige kamers skep 'n rustige atmosfeer. Elke en suite-gastekamer is pragtig ingerig en beskik oor 'n teemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n kluis, 'n haardroër en WiFi-toegang.

Morrells Manor House het 'n pragtige sonkamer wat toegang bied tot 'n ontwerperstuin en 'n swembad. Dis die perfekte plek vir privaat aandetes, vergaderings en spesiale geleenthede.

Die persoonlike diens en fynproewersmaaltye sal jou verwagtinge van 'n luukse verblyfervaring oortref. Dié herehuis is in 'n Franse styl getooi en sal jou sommer dadelik laat tuis voel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Morrells Manor House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za