Morris Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Morris Home skuil in die spoggerige landgoed Southdowns in Irene. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede.

Morris Home het 1 solderkamer in my huis met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n rusbank vir 'n kind. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak, en toilet. 'n Waaier en verwarmer word voorsien. Daar is ook 'n privaat balkonnetjie.

Daar is ook 'n tuinkamer onder wat vas is aan die huis met sy eie ingang en privaatheid.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en kombuis. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Morris Home is lekker naby die restaurante, winkels, dokters, en 'n daghospitaal. Gaste het ook toegang tot die Irene Melkboerdery en Irene Buiteklub.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Morris Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za