Mortimer House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mortimer House is in Chelsea Village, Wynberg geleë. Chelsea Village is ongeveer 15 minute van die middestad af en is deel van die boomryke Kaapse Suidelike Voorstede.

Hierdie elegant versierde huis het 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 badkamers met 'n bad en stort en 'n derde badkamer met 'n stort.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, elektriese oond en wasmasjien. Daar is gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea.

Die leefarea lei na 'n groot veranda met patiomeubels. Die eiendom het 'n swembad en tuintjie. Daar is parkeerplek vir 1 motor beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens word 2 keer per week voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Mortimer House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mortimer House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za