Mosamane Guest Lodge
Opsomming van Resensie
Danél S - Nov 2020
Gemiddeld
Die mense was hulpvaardig en vriendelik.
Carla P - Nov 2020
Gemiddeld
Lieflike berge en stilte!
Vianda E - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Alfred K - Jun 2019
Gemiddeld
Rustig en mooi.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Quiet, peaceful & beautiful.
Wonderful place to get away from it all. If you need to get off life’s roundabout for a while, this is the place. It’s rustic & there is only solar powered electricity, so if there is an all night need for nebulisers etc, this wouldn’t work as the electric supply does not last all night. Otherwise, fabulous low cost resting place.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Enid D - Mrt 2019
Gemiddeld
Good hiking and photography opportunities.
Shaun H - Jul 2018
Gemiddeld
Het werklik 'n vreeslike ervaring gehad.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Truly had a terrible experience.
The directions we received were wrong, took us almost half an hour to find the lodge. The owner moved our reservation without permission, stating that she did send us an sms an hour before our arrival which I find very unprofessional. When we finally got our original booking back, the place was filthy, dog hair everywhere, old empty beer bottles in the kitchen, 1 plate as cutlery, bed wasn't made-up, just plain horrible. There is a beehive right next to the cabin which is not mentioned for I am allergic to bees. The owner didn't even bothered to apologize for anything, just a don't care attitude. Truly the worst experience ever!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lize-marie N - Jul 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Charmaine W - Apr 2018
Gemiddeld
Slegs oorgeslaap.
Enid R - Jan 2018
Gemiddeld
Ideaal vir stappers en fotograwe.
Bev M - Nov 2017
Gemiddeld
Amazing, will go again.
Brendan D - Sep 2017
Gemiddeld
Gemaklike, gerieflike stil verblyf met pragtige wandelpaaie deur bosse en grotte.
Jacques T - Aug 2015
Gemiddeld
Lekker gekuier saam met vriende! Die landskap is asemrowend. Pragtige natuurskoon!
Annolien S - Mei 2015
Gemiddeld
Baie aangename verblyf en natuurskoon is pragtig.
Annolien S - Apr 2015
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam. Henriette was baie vriendelik en gasvry. Die wandelpaaie is goed uitgelê en maklik om te loop. Die kamer en kombuis was netjies en ten volle toegerus.
Christina D - Jan 2015
Gemiddeld
In die backpackers gebly en dit baie geniet.
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beatrix Farm, , Rosendal, 9720, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom