Moss-mooi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Moss-mooi is in Fraaiuitsig, Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby winkelsentrums met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Mos-mooi het 2 verdiepings. Gaste bly op die grondverdieping, maar maak gebruik van die braaigeriewe op die boonste balkon.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet. Daar is gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel 1,2 km van die kus, 2,5 km van die naaste swemstrand, 20 km van Mosselbaai se middedorp, en 35 km van George af.

Slaapplek

'n Bespreking by Moss-mooi sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moss-mooi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za