15% af Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 31 Aug 2020.
Mosselbaai Akkommodasie by Mossel Bay Backpackers | LekkeSlaap
+66
+66

Mossel Bay Backpackers

3 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R380 R323 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Mossel Bay Backpackers is vriendelike rugsakreisigersverblyf in Die Punt in Mosselbaai, die eerste dorpie op die Tuinroete. Die verblyf is in die hartjie van die dorp en stapafstand van die beste branderplankryplekke, kroeë en plaaslike besienswaardighede.

Mossel Bay Backpackers bied 'n verskeidenheid van sakpasverblyfopsies van eenvoudige slaapsale met gedeelde of en suite-badkamers, tot privaat en suite-kamers. Sluitkassies is beskikbaar vir persoonlike items.

Daar is 'n gemeenskaplike selfsorg-kombuis asook 'n TV, boeke-uitwisseling, 'n kroeg, swembad, sondek en n braai-area. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook 'n heerlike ontbyt in die bekoorlike ontbytkamer geniet. Konferensiegeriewe is op versoek beskikbaar.

By ons Garden Route Activity Centre op die perseel kan ons al jou reëlings tref. Ons voorsien al die inligting en bespreek namens jou sodat jy kan ontspan en jou tyd geniet. Mossel Bay Backpackers is 'n Baz Bus halte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Mossel Bay Backpackers
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marshstraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R380
Vanaf R323
per nag (vir 2 persone)
was R380
Vanaf R323
per nag (vir 2 persone)
was R380
Vanaf R323
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96N9c3OX1MSLxasR8G6k5x4RYUmTMuxUAfJuZe27uTL6WLV2LZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R380, nou Vanaf R323  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 1 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.182930024244 22.153712656883
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za