Mosselbaai Akkommodasie by Mossel Bay Beach Street Cottage | LekkeSlaap
+13

Mossel Bay Beach Street Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachstraat 7D, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mossel Bay Beach Street Cottage is 'n spesiale selfsorgkothuis naby die Punt in Mosselbaai. Die kothuis is minder as 5 minute se ry van die strand, een van die wêreld se grootste getypoele en restaurante af.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n ontbythoekie met stoele. Daar is 'n ronde etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n binnehof, braai-area en parkeerplek buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Beach Street Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beachstraat 7D, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachstraat 7D, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmqutYXBnntGKdBoLtDruCY9GCgJWYHD3VGxFiCj0Au7S1VS4eE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 7D Beach Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182223 22.152828
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za