10% af Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Linkside Akkommodasie by Mossel Bay Family Home | LekkeSlaap
+12
+12

Mossel Bay Family Home

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R3 250 R2 925 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JB Mullerstraat 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mossel Bay Family Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte gesinshuis met 4 slaapkamers. Die huis is sentraal geleë in 'n stil buurt in Mosselbaai met toegang tot strande, die dorp, gholfbaan en restaurante.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea, TV-kamer en 'n braaikamer. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n matrassie wat geskik is vir 'n kind, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Besienswaardighede in Mosselbaai sluit die Bartlomeus Dias Skeepsmuseum, Cape St. Blaise-vuurtoring, De Bakke-strand, Garden Route Casino, Pinnacle Point Gholfbaan, Santosstrand, Robeiland, Langeberg Mall, St. Blaize-voetslaanroete en Cool Bay Wines in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Family Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mossel Bay Family Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • JB Mullerstraat 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Family Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 250
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 8)
was R3 250
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 8)
was R3 250
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JB Mullerstraat 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXSeNr6QixzsJi4njDzPgt4iR9v0BPDpdM8uNl5Qq0Ts8JygWG1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 250, nou Vanaf R2 925  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2 JB Muller street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.18757743746 22.145459326389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za