Mossel Bay Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mossel Bay Guest House is sentraal geleë naby 'n verskeidenheid doendinge en geriewe wat strande, visvangplekke, teaters, museums, branderplankry-strande en winkels insluit. Daar is ook 'n rits kroeë en restaurante in die dorp. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe langs die verhitte swembad. Die gastehuis het ook 'n privaat stoep vanwaar gaste na die bruinvisse, robbe en walvisse kan kyk.

Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites wat elk slaapplek het vir 2 tot 4 volwassenes. Elke kamer is individueel versier en gemeubileer en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Engelse ontbyt wat van vars, plaaslike bestanddele gemaak word word in die ontbytkamer bedien. 'n Verfrissende koue drankie kan op die terras geniet word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mossel Bay Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]