Linkside Akkommodasie by Mossel Bay Holiday Flat | LekkeSlaap
+47
+47

Mossel Bay Holiday Flat

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mossel Bay Holiday Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Werner B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stil, rustige ervaring met 'n besonderse uitsig.

Ons het vir 2 weke hier gebly en was verbaas met die rustigheid van die area, gegewe dat ons reg langs 'n gastehuis oornag het en 'n entjie van die kus af was. Ons woonstel was knus met al die benodigdhede waarvoor ons kon vra. Woonstel was netjies en skoon met aankoms en was nie weer gepla gedurende die verblyf nie. Ons het 'n 180 grade uitsig gehad van Mosselbaai, insluitende die hawe en kon gereeld seemeeue hoor. Winkelsentrums is 'n klipgooi weg en is 'n paar blokke van die hoofstraat af met verskeie restaurante en koffiewinkels. Area is veilig genoeg om te gaan stap of draf en is 2 km vanaf die Punt, 'n gewilde roomys- en uitkykpunt. Ons sal definitief die Tamar-eenheid aanbeveel vir iemand wat na die see wil gaan, maar uit die besige stormloop van vakansiegangers wil bly soos by Hartenbos en Diaz. Die naaste strand is Santos, ook 2 km weg, en sal aanbeveel om voor 8:00 in die oggende te reis, tensy jy in die verkeer wil sit na Hartenbos/Diaz-omgewing en terug.

Lise S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise S
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Heerlike woonstel met al die geriewe. Pragtige uitsig.

Sorika V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.

Mosssel bay holiday flat two is 'n pragtige plek, skoon en baie modern. Die uitsig vanaf die 2 balkonne is asemrowend. Daar is als in die woonstel wat mens nodig het en nog meer. Die eienaars het ons onmiddellik tuis laat voel met hulle warm en vriendelike verwelkoming. Ons sal defnitief weer terug gaan!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73A, Rodgerstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMTE4YzVhLWRkMjQtNGZmNS04ZDIzLTkwYmJiNDBhOTE5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 73A Rodger street 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.185356313994 22.147487775463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za