Santosbaai Akkommodasie by Mossel Bay Lang Street | LekkeSlaap
+14
+14

Mossel Bay Lang Street

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 48 , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mossel Bay Lang Street bied gehalteverblyf in die gewilde vakansiedorp, Mosselbaai. Die huis is 'n klipgooi van die strand af, asook naby verskeie restaurante, winkels en toegangspaaie. George-lughawe is 45 km ver.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv.

Daar is braaigeriewe op die balkon met pragtige uitsigte oor die baai en op die Outeniekwaberge. Daar is veilige parkeerplek in 'n motorhuis met toegangbeheer.

Doendinge in die omgewing sluit bootvaarte na Robeiland, haaihokduik, voetslaanroetes, gholf en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Lang Street sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Mossel Bay Lang Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langstraat 48 , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Lang Street het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 48 , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MjhiMWQ4LWI5OTEtNGEwMC04NzY2LTFlZTA5Nzc4YmE0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 48 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.176153 22.133335
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za