Ruiterbos Akkommodasie by Mossel Bay Mistymorn Farmstay | LekkeSlaap
+17

Mossel Bay Mistymorn Farmstay

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 5, Laaiplaats Plaas, Mosselbaai, 6521, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mistymorn is 'n knus selfsorgkothuis wat op 'n plaas in Ruitersbos aan die onderpunt van die Robinsonpas geleë is. Die kothuis is perfek vir natuur- en voëlliefhebbers en is na aan die bekende Eight Bells Hotel. Dit is ook net 'n klipgooi vanaf die Outeniqua Moon percheronperd-stoetplaas af.

Die kothuis het slaapplek vir 4 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die Outeniekwaberge.

Die kothuis gebruik glad nie elektrisiteit nie. Ons gebruik sonkrag vir ligte en gas vir warm water. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof. Daar is ook 'n Weber-braai beskikbaar.

Gaste is welkom om die talle wandelpaadjies op die plaas te verken. Die Leeukloof-kaasfabriek is ook op die perseel en jy kan daar gaan kaasproe indien jy dit vroegtydig bespreek.

Dis die ideale plek vir 'n rustige wegbreek!

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Mistymorn Farmstay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Mossel Bay Mistymorn Farmstay
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Afdeling 5, Laaiplaats Plaas, Mosselbaai, 6521, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Mistymorn Farmstay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 5, Laaiplaats Plaas, Mosselbaai, 6521, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YzgxOTRmLTkyY2EtNDhkYS04MjE3LTcwN2JjYTdmNWI2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Portion 5 Laaiplaats Farm Mossel Bay 6521 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.966186756345 22.086312174797
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za