Mosselbaai Akkommodasie by Mossel Bay Muse | LekkeSlaap
+24
+24

Mossel Bay Muse

Selfsorg
  • Vanaf R1 323 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Danie De Jager-straat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mossel Bay Muse is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Wes-Kaap se bekende Tuinroete en 'n belangrike toerisme-streek. Die dorp is bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Garden Route Casino, 60 km lange strande, en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi word voorsien. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is geen lugversorging.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Muse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Danie De Jager-straat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 323
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 323
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 323
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Danie De Jager-straat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAReEO2OV6CNV3DsmaxTOpCktA8nPt47Yq3dYDF09Dv3bEA3GPpA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 323  per nag (plek vir 4) Danie De Jager Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.189729 22.141388
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za