LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mossel Bay Sea Shells B&B on 28 | LekkeSlaap
+9

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28

  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 28, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Beskrywing

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28 bied slaapplek vir 2 tot 12 gaste in verskillende eenhede.

Ons 5 eenhede het koningingrootte-, dubbel- en enkelbeddens, en 'n paar van die kamers het stapelbeddens. Al die eenhede het en suite-badkamers.

Elke eenheid het 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar. Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mossel Bay Sea Shells B&B is loopafstand vanaf die strande en restaurante. Gaan maak gerus 'n draai by die Post Office Tree, die Dias-museum en ander historiese geboue. Mosselbaai is bekend vir sy 4x4- en bergfietsroetes, hengelplekke, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino en Hartenbos Waterpark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Mossel Bay Sea Shells B&B on 28
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Blandstraat 28, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Sea Shells B&B on 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 28, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZjE4NTg1LTNmOTQtNGM4Yi05MDcyLWMzZGVhOGFmNTYyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
8 5 1 5 28 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.181923555187 22.151074995106
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!