LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mossel Bay Sea Shells B&B on 36 | LekkeSlaap
+18

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bladstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36 bied aan gaste 'n keuse van verblyfopsies wat elkeen slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.

Die B&B beskik oor 5 eenhede wat elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of stapelbeddens het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Die eenhede het TV's met M-Net, en daar is WiFi, kroegyskassies en tee- en koffiemaakgeriewe in elkeen. Een van die eenhede, Eenheid 10, het ook 'n kombuis met 'n stoof.

Let asb. dat rook verbode is in die eenhede en dat ons nie troeteldiere toelaat nie.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36 is net 1 km vanaf die strand en restaurante. Gaste kan verskeie besienswaardighede soos die Poskantoorboom, die Dias-museum en ander geskiedkundige geboue besoek. Daar is ook doendinge soos 4x4- en bergfietsroetes, hengel, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Kasino, Hartenbos se waterpark en vele meer in die omtrek om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Mossel Bay Sea Shells B&B on 36
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bladstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Sea Shells B&B on 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bladstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZjg4MmI3LTFlZjItNDdhMS1iMDI5LTFlZGFhMGI4ZTExNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 36 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.181912 22.150286
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!