Mosselbaai Akkommodasie by Mossel Bay Sea Shells B&B on 36 | LekkeSlaap
+18

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Mossel Bay Sea Shells B&B on 36
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lilian M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian M
Saam met vriende

Cool.

Cool place, the breakfast could be better with fresh fruits.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36's terugvoer

Dear Lilian, thank for the feedback. Indeed, we are now serving fresh fruit only, instead of the fresh/canned mix we previously used.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36
Chris C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike en hulpvaardige mense. Geen probleme nie.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36's terugvoer

Ons by Mosselbaai Sea-Shells sê baie dankie dat julle by ons kom oorslaap het. Groetnis

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36
Amelia M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M
Gesin met tieners

Lekker geslaap en awesome ontbyt gekry.

Dit was 'n lieflike huis met historiese waarde. Ons was goed ontvang. Ons het vooraf gereël vir ontbyt en dit was smaaklik voorberei en op die minuut voorgesit.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36's terugvoer

Beste Amelia,

Baie dankie vir die resensie. Dit is altyd 'n voorreg om van ons gaste te hoor en dat hulle die verblyf geniet het. Terugvoer is vir ons belangrik sodat ons die standaard kan handhaaf en/of verbeter. Ons hoop om julle weer te sien.
Warm Mosselbaai groete,
Bestuur

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36
Philip B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, maar bekommerd oor motor en geen privaat braaigeriewe.

Die plek is baie goed geleë, net jammer die karre moet in die straat geparkeer word. Daar is ook nie privaat braaigeriewe en glase in die woonstel.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36's terugvoer

Geagte Philip,

Baie dankie vir u resensie.

Die selfsorg-eenhede is ten volle toegerus met die nodige kombuisware wat glase insluit. Indien u glase benodig het, was u welkom om dit onder ons aandag te bring en ons sou onmiddelik vir u glase gebring het. Jammer daaroor.

Ons het wel veilige parkering met CCTV kameras en geslote hekke, reg oorkant die selfsorg-eenheid. Dit word aan elke gas uitgewys.

Daar is wel braaigeriewe op ons pragtige stoep met die mooiste see uitsig, wat vir alle gaste beskikbaar is.

Ons vra om verskoning vir die paar misverstande en hoop ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete,
Die Bestuur

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36
Cecilia E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia E
Saam met vriende

Hierdie verblyf was bo verwagting. In een woord puik.

Ons is so verras. Dit was wonderlik. Die ontvangs, die kamer, die ontbyt, die hartlikheid en vriendelikheid. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie dankie.

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36's terugvoer

Hi Julle, met sulke goeie resensie vol ek baie trots op ons personeel en plekkie. Baie dankie en kom kuier gerus weer. Groete Lynette

Mossel Bay Sea Shells B&B on 36
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bladstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZjg4MmI3LTFlZjItNDdhMS1iMDI5LTFlZGFhMGI4ZTExNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 36 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.181912 22.150286
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za