We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Die Rolbos Guest Cottage | LekkeSlaap
+19

Die Rolbos Guest Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mossel is the Gem of Yzerfontein is 'n knus woonstel wat deel is van die hoofhuis, maar met 'n privaat ingang, net 'n uur van Kaapstad af. Gaste kan in die woonstel onstpan of na die strand toe stap, wat minder ass 'n minuut weg is. Daar kan gaste na die seemeeue kyk wat die mosselskulpe probeer oopbreek.

The Mossel-woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-stort en 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n toonbank met stoele. Die knus sitarea het 'n platskerm-TV. Die woonstel het 'n beskutte patio asook 'n grasperk, stoepmeubeles en Weber-ketelbraaigeriewe.

Die droë, matige klimaat by Mossel verseker goeie weer dwarsdeur die jaar, nooit te warm of te koud nie en altyd 'n pragtige sonsondergang.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Rolbos Guest Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Die Rolbos Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Rolbos Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81bbba1a0beb321a1e9992efb010b667ae1a85d98e86a43dd9e1f8deeb3ba49193d0ced8f7c5d90622f4b1668f71c36b6d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 124 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.362782819526 18.159891275849
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem