Mosselbaai Gholflandgoed Akkommodasie by Mosselbaai Gholf Landgoed | LekkeSlaap
+10
+10

Mosselbaai Gholf Landgoed

Selfsorg
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dié dupleks-eenheid is in 'n stil Mosselbaai Gholf Landgoed geleë en bied 'n uitstekende uitsig oor die 10de en 11de putjie.

Die eenheid is ten volle gemeubileer en het 3 slaapkamers (die vierde kamer is gesluit) wat slaapplek vir 6 gaste bied. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei, sowel as 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het gemaklike leerrusbanke en 'n TV met alle DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai.

Daar is 'n enkelmotorhuis en 'n oop parkeerplek buite. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad wat ongeveer 50 m van die voordeur af is en daar is buitebraaigeriewe.
Let wel dat ons kat deel van die pakket is.

Slaapplek

’n Bespreking by Mosselbaai Gholf Landgoed sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZJqrMUSMRcfLt7uNotyRAxy9FIPbMLTQaIeceZ1KeBDcV8Uah?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 650  per nag (plek vir 6) Mossel Bay Golf Estate Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -34.18969 22.1308799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za