Tuinroete Akkommodasie by Mosselbos Self-Catering Accommodation and Guest House | LekkeSlaap
+80

Mosselbos Self-Catering Accommodation and Guest House

16 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Tussen Groot-Brakrivier en George, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mosselbos Self-Catering Accommodation and Guest House is teen die golwende, groen heuwels van die skilderagtige Groot-Brakrivier geleë. Hierdie pragtige gastehuis se ligging is ideaal naby George Lughawe en Mosselbaai en George op die Tuinroete. Dit is die ideale tuiste vir sakereisigers, sportentoesiaste en toeriste.

Ons bied kamers met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, asook 1 enkelkamer. Rook is verbode in al die kamers en elke kamer 'n satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs en muurkluise. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Ons bied 'n baie unieke kookervaring met ons eie sjef wat vir jou ontbyt sal voorberei. Ons voorsien ook aandete op versoek.

Daar is baie om te doen in die omgewing en die Tuinroete spog met wêreldklas-gholfbane soos Oubaai, Pezula, Fancourt en Pinnacle Point wat almal naby die gastehuis is. Daar is ook staproetes en verskeie ander doendinge om van te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Mosselbos Self-Catering Accommodation and Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R102, Tussen Groot-Brakrivier en George, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mosselbos Self-Catering Accommodation and Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Tussen Groot-Brakrivier en George, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlzoBkSqGZYo0fbCGaCe48UHbLJGTVx6SQVgJ1yU3sraMOOJ5hi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 R102 Between Great Brak River and George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.040896 22.262308
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za