Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossie Nes

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Mossie Nes
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Samantha K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K
Gesin met tieners

Mossienes is 'n baie mooi plek, baie netjies.

Ons sal definitief weer bespreek. Die plekkie is mooi skoon baie goeie ligging en lekker rustig. Dankie aan John vir sy wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniska L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniska L

Dit was fantasties. Elke oomblik het ek geniet.

Dis 'n baie rustige plek. Ek het elke oomblik geniet. Die mense om ons was so vriendelik. Baie dankie Mossie Nes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and relaxing, everthing at hand.

Very well received and great hospitality. Loved the friendliness. Forgot my can opener at the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Saam met vriende

Ideale verblyf vir 'n vriende-naweek.

Ons het Mossie Nes gebruik as ons basis vir die Weskus-marathon en 'n verkenningsnaweek saam met vriende en was meer as gelukkig met die prys, geriewe en ligging. Ons sal beslis daar bly wanneer ons weer in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia N
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plekkie met goeie ligging. Ook baie veilig.

John het 'n aangename persoonlikheid, het ons dadelik tuis laat voel. Plek is skoon en netjies. Die ligging is goed. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mossie Nes se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, Nadia.
Bly julle het dit geniet.
Groete Tuis
John

Mossie Nes
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 29, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7c612a8860d9a1d0f881f19ec1963c60cf022ce4260de31251c58c7a23be34478386a74ff561eabad8e820550d5114ec0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 29 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102324052046 18.035653763806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem