Caledon Akkommodasie by Mossienes 2 | LekkeSlaap
+6

Mossienes 2

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesia-straat 5, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mossienes 2 is in die Overbergse dorpie Caledon geleë.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, TV en DStv in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Venster Kloof Natuurtuin, Caledon Museum en natuurlike warmwaterbronne in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mossienes 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Freesia-straat 5, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossienes 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesia-straat 5, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA8YVxPQw6eX7lQcMNxlrhIAzW8ZWBzto6hfM4Yf8WhW8PLWZGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Freesia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.228755958817 19.432010665012
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za