Mossienes Alto

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mossienes Alto is 'n pragtige vakansiehuis wat in die skilderagtige dorpie, Groot-Brakrivier, geleë is. Dié dorp is 'n kort rit vanaf Mosselbaai en George.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die en suite-badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Bothastrand, swem, branderplankry, gholf en stap in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mossienes Alto sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mossienes Alto gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za