Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosterts Hoek Guest House

Mosterts Hoek Guest House
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. 1 krat hout.

Huisreëls

Alle doendinge op die plaas en gebruik van die swembad is op eie risiko. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir beserings of ongelukke wat mag plaasvind terwyl gaste op ons perseel is nie.
Ons verwelkom graag kinders op die plaas. Hou asb. te alle tye toesig oor kinders. Geen kinders onder 12 jaar word in die gemeenskaplike swembadarea toegelaat sonder toesig nie.
Indien enige breekskade op die perseel plaasvind, behou ons die reg voor om die ooreenkomstige bedrag vir die vervanging, regmaak of professionele skoonmaak van die item te hef.
Soos gaste weet is dit 'n werkende plaas en dus mag geen vrugte van die bome gepluk word nie.
Ons wil graag hê dat gaste hulself geniet tydens hul besoek aan die plaas, maar wees asb. bedagsaam met geraas en musiek na 23:00.
Wasgoed kan gedoen word indien dit vooraf gereël word.
Daar word 1 krat vuurmaakhout voorsien. Verdere hout moet teen ekstra koste aangekoop word.
Rook is verbode in die huis. Gooi asb. sigarette weg in die asbakkies wat voorsien word - dit kan brande veroorsaak en besoedel ons pragtige plaas.
Vir jou eie veiligheid versoek ons asb. dat enige waardevolle besittings en vuurwapens by ontvangs gelos word om veilig gehou te word, maar let asb. dat enige waardevolle items op eie risiko na Mosterts Hoek Gasteplaas gebring word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosterts Hoek Plaas, Breerivier, Breedekloof, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNTZhMzQxLTU2YmMtNDdjNS04ZWM4LTVlYmU5ZTNjYTY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 Mosterts Hoek Farm Breerivier 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.494103 19.266822