Mostertsaadjie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mostertsaadjie is in Melkbosstrand en bied gesinsverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis aan die Kaapse Weskus. Die meeste van die kamers en die boonste en onderste patio spog met pragtige see-uitsigte. Die strand is slegs 20 meter ver en daar is verskeie restaurante wat loopafstand van die instansie af is. Daar is ook 'n paar winkels naby.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die boonste leefarea. Die hoofslaapkamer en die leefarea bied toegang tot die patio op die boonste verdieping wat buitemeubels het.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die grondvloer bied 'n leefarea met glasdeure wat na 'n ruim, beskutte patio met buitemeubels en braaigeriewe lei.

Slaapplek

'n Bespreking by Mostertsaadjie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mostertsaadjie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za